|
28 December 2009
Posted in
Afrikaanse Musiek -
Videos
Jack Parow in jou moeder se huisie
(jy dink jy is cooler as ekke)
want jy rook Yves saint Laurent sigarette
(jy dink jy is cooler as ekke)
want jy het ‘n tattoo van ‘n slang op jou tette
(jy dink jy is cooler as ek)
want jy het ‘n plakaat van Led Zeplin bo jou bed
(jy dink jy is cooler as ek)
want jy’s elke jaar by die JandB? Met
Jy’s ou nuus, ek kom? met rou beats
Jy le en wag, ek gaan soek iets
Jy’s Ice-T, ek’s wit blits
Jy’s light bier, ek’s spirits
Jy’s die ou met new fresh look, ek’s die ou met die Pep stores broek
Ek watch jou, ek koekeloer ou
Jy forward nog Vernon Koekemoer jokes
Ek’s fantasties, jy’s spasties
Ek vat aan poppies, jy raak aan klein? kids
Jy’s Tim Vorster, ek’s Chris Edwards
Jy’s in die bosse, ek rol in die vetness
jy’s boring soos liedjies om die kampvuur
my styl slick sneak-sneaky soos ‘n vampier
jou styl slat sag soos ‘n marshmallow
meisies skreeu vir net one night in parow
(jy dink jy is cooler as ekke)
want jy hang saam met models en ek hang? saam met slette
(jy dink jy is cooler as ekke)
want ek’s ‘n rapper en jy sing in falsette
(jy dink jy is cooler as ek)
want ek ry op met die bus en jy vlieg op met ‘n jet
(jy dink jy is cooler as ek)
want jy ry in ‘n Peugoet twee nul ses
Jy’s ou nuus, ek kom met rou beats
Jy le? en wag, ek gaan soek iets
Jy’s Ice-T, ek’s wit blits
Jy’s light bier, ek’s spirits
Jy’s die ou met new fresh look, ek’s die ou met die Pep stores broek
Ek watch jou, ek koekeloer jou
Jy? rol met ‘n selfoon in jou bed, ek rol nog met ‘n thirty three ten
My styl gooi sexy korrek, jy dra nog damn Mr.Price RED
As ek instap skrik die hele blerrie bar, jy kry nog elke dag geld by jou ma
Ek los die hele jol pap nat, as jy instap begin die hele jol die pad vat
Ek’s Amerika jy’s Irak, ek laat jou jou bed nat maak
Ek’s? ‘n BIC pen, jy’s ‘n Mont Blanc
Jy loop rond met wit skuim op jou mond rand
Ek’s original, jy’s gecopy
Ek’s ‘n flash drive, jy’s ‘n floppy
Jy maak of jy alles het, maar jy’s fake
Jack Parow bra ek lewe soos ‘n straat mate
(jy dink jy is cooler as ekke)
want jy drink by Kudeta en ek drink by De Dekke
(jy dink jy is cooler as ekke)?
want jy is die gentleman, bra, ek is die pretter
(jy dink jy is cooler as ek)
want ek hou vakansie in Hartenbos en jy hou vakansie in Quebec
(jy dink jy is cooler as ek)
omdat jy die nuwe issue van one small seed het
Jack Parow? bra ek is woes, jy eet kaviaar en cous-cous
Ek drink Klipdrift, jy drink Peroni
Jy het vriende in Swede, ek het vriende in Benoni
Ek koop al my klere by die local Pep store save more
Jy koop al jou blerrie klere by A-store
Jy dra net fancy polo shirts
Shame, jy luister na die Dirty Skirts
My naam is Parow, dik heavy uit geskollie
Jy lyk soos Jeremy de Tollie
Jack Parow die life van die party
Jy dra net uh uh Isimiagy
Jy’s too cool for school, ek’s mos kief
Ek’s Grasshopper, jy’s Le coq sportif
Jy laat die koek flop, ek laat die huis rys
Jou meisie het ‘n? foto van my dick op haar space case
(jy dink jy is cooler as ekke)
want jy rook Yves saint Laurent sigarette
(jy dink jy is cooler as ekke)
want jy? het ‘n tattoo van ‘n slang op jou tette
(jy dink jy is cooler as ek)
want jy het ‘n plakaat van Led Zeplin bo jou bed
(jy dink jy is cooler as ek)
want jy’s elke jaar by die JandB Met
uh Jack Parow
| < Prev | Next > |
|---|